Menlopark Hoërskool

Menlopark Hoërskool logo

Ek wou net gou-gou dankie sê vir nog ʼn wonderlike naweek by julle. Dit was net ʼn plesier om daar te werk en te wees, ek kontak jou sodra ek volgende jaar se datum het. Menlo-groete Retha Hofmeyr